Vision

Dit is ons hart om deur onvoorwaardelike liefde (Agapé) en deur die kragtige werking van die Heilige Gees (Dunamis) Otjiwarongo en die noorde van Namibia te bereik.

It is our heart to touch lives and hearts of the people of Otjiwarongo and the north of Namibia through unconditional love (Agapé) and the powerful works of the Holy Spirit (Dunamis).